Client Feedback

Client Feedback

Hi,
Really happy thank u!! Service is always fantastic and carpet looks great. Thank u for following up.– Nicole G


Hallo Chane, Die matte lyk fantasties. Ek het reeds die spot cleaner gebruik. Baie baie dankie. My ma gaan binnekort ook van julle dienste gebruik maak. – Heloise M


Hallo Chantal,
Vreeslik dankie vir my matte, dit lyk pragtig! Ruik sommer skoon! – Groete Mev van Rooyen


Goeie dag Chantel,
Baie dankie vir julle uitstekende diens! Die matte het baie mooi skoongekom en ons is baie tevrede. – Vriendelike Groete René F


Naand Chantel,
Ek wil net Baie Dankie sê vir jul uitstekende diens vandag!! Jou ma hulle het so mooi gewerk!! Ek is so tevrede. Sê tog asb vir jou ma Dankie!!!  Ek waardeer opreg!! – Groete J Mouton


Hallo Chantel,
Baie dankie die matte en stoele lyk pragtig. Sal julle defnitief aanbeveel. My man sal vanoggend ‘n oorplasing doen. – Vriendelike groete  Daleen jv Rensburg


Hi Chantel,
I see I missed your call but heard your voice message. I was very happy with my service thank you. Everything so clean and fresh. Have a very blessed day – Lydia Steyn


 


Good Day
Thank you for a wonderful job done yesterday and for the great service. Its just a pleasure doing business with you. – Kind Regards Carol S


The Management,
I would like to compliment ChemDry Centurion for the excellent work carried out at our house on 2 March 2016. The Team was prompt, well-led, quiet (under the circumstances), professional and left no trace of their presence behind other than the slightly damp carpets and lounge chairs. The Team was in fact about 15-20 mins late due to unexpected traffic congestion, but the lady in charge phoned in advance of the scheduled appointment to inform me of the delay. I just wish all companies would take the trouble to inform clients that they might be late for an appointment. The lady running the team, Chané is very professional, friendly and helpful at all times. I have once before recommended ChemDry Centurion (to a family member in Valhalla) and wouldn’t hesitate to recommend ChemDry Centurion to anybody in future. I will of course be using ChemDry again when next I have our carpets and furniture cleaned. – Kind regards William


Hi Chantel
Thank you for the wonderful job done. Its just a pleasure doing business with you. – Warm regards Colleen


Dear Chantal,
I want to take this opportunity to thank you, Chane and her team. Even though you were very busy on Friday you went out of your way to fit me in. I have a guest cottage where the sofa and the carpet desperately needed cleaning before the next guest arrived. The team did a fantastic job and the sofa and carpet look as good as new. What made it even more difficult was that it needed to be dry before 2 o’clock and they managed it to do it by putting in extra effort regarding the mopping with dry towels. I always use Chemdry for my cleaning requirements and I am always satisfied, but this time I just want to say a special thank you for excellent work. – Kind regards Helen


Good day,
Thank you for the best service received from Chem-Dry especially the quick response to the online enquiry form.  You are doing a great job. – Kind regards,Tebogo Motlhamme


Liewe Chantel,
Baie dankie vir die skoonmaak van ons persiese matte. Ons het al so baie skoonmaakdienste probeer en toe self ‘n matwasser gekoop en gedink ons sal dit lewers self doen. Maar mer geen sukses.

Na die Desember vakansie wat ons familie se yorkies moes oppas en hulle saam met ons seuntjie hond op ons matte gepies het was ek reg om hulle uit te sit en die matte te verbrand.

Ek het moedeloos verby google bekruip en Chemdry se webwerf het opgekom. Julle is die eerste webwerf wat duidelik sê julle maak persiese matte skoon. Ek is beindruk met julle pragtige blad wat duidelik sê watse diens lewer julle.

‘O my word’ en julle jok sowaar nie. Ons matte is spotless. Die piepie reuk kon nog vir 3dae geruik word. Maar ek het die matte 5dae buite op die stoep gelos. Daar is geen reuk meer nie , die matte is sag en pragtig. Ek is die meeste beindruk oor my matte se mooi kleure. Hulle lyk regtig nuut.

Ek het al vir almal van jou vertel. Jou telefoon no is en bly nou teen my yskas. Weereens dankie vir puik en vriendelike diens. Jy mag maar trots wees.

Baie groete
D du Plessis
Eldoraigne


Baie dankie vir die uitsonderlike diens. Dit word opreg waardeer. – Groete, E Bezuidenhout


Hallo Chantel,
Ek wil jou net bedank vir die goeie diens wat julle lewer. Altyd op tyd en so professioneel. – Baie dankie! – Renette Kleb


Hi Chantelle,
Thank you and your Team, especially Mum for ensuring that everything runs smoothly. Will definitely use you again.  – Joanne H Cable Zone (Pty) Ltd


Hi Chantel,
Wou julle net komplimenteer op die uitstekende diens wat julle gelewer het!!! Baie dankie sal julle verseker aanbeveel. – Lindy S


Hi Chantel.
So sorry for the late reply. I’m very happy with the service. Thank you to you and the team for your professionalism. – Best wishes, Melissa Visser


Hi Chantel,
Thank you so much for your quick responses and quick cleaning process. Definitely working with you again in the future. It was a true pleasure. And our carpet looks like new.  – Regards Anneke


Chantal,
Baie baie dankie vir my pragtige skoon matte. Alles is met groot sorg uitgevoer. Corne het julle aanbeveel ek sal ook waar ek kan. – Groete Maria Lucas


Hallo Chantel,
Vreeslik dankie vir al jul moeite met my matte. Sulke goeie diens word opreg waardeer. – Liza Neethling


Dear Chantelle
Thank you for the wonderful job you did with my carpets yesterday. My carpets look amazing! Your service is always done in such a friendly and professional manner. I would highly recommend you and your team to anyone. Kind regards, – Jeannine B


Hallo Chantel,
Baie dankie vir al julle moeite en harde werk gister. Ek is baie gelukkig en sal julle beslis weer gebruik en aanbeveel. Goeie diens is deesdae baie skaars. – Groete, Rinie.


Hallo Chantal,
Weereens baie dankie vir julle uitstekende diens met die matte en banke!  Als is pragtig skoon en vars.
Sal julle beslis aanbeveel. – Groete Hezel Fourie


Hallo Chantel

Baie dankie vir die uitstekende diens vandag!! My matte lyk pragtig. Ek sal jul defnitief aanbeveel vir mense wat n goeie matwas firma soek.. Sulke diens is baie skaars!!! Vriendelike groete – Anzelle Louw


Hallo Chantel,

Ons wou net weer baie dankie sê vir julle harde werk van gister. Ons het die los matte vandag oopgegooi, en dit is baie pragtig skoon en die hele huis se matte deur jou en jou span uitstekend skoon gemaak! Baie dankie ek waardeer julle moeite. – Groete Alida Joubert


Hallo Chantel,

So baie dankie vir al julle moeite met die banke. Dit lyk pragtig! Ek was werklik verras toe ek by die huis gekom het en sien hoe mooi julle alles skoongekry het. Lekker dag. – Groete Willemien Theron


Dear Chantel,

Thank you so much for the work you did at our house on Saturday. Our Persians and upholstery looks brand new. We really appreciate your effort and willingness to go the extra mile. Thank you for always such wonderful service, care and attention to detail. – Kindest regards  Wade and Allister


Ek kan nie genoeg dankie se vir julle puik diens nie. Ek was nog nooit so tevrede nie. Sal julle aan al my vriende aan beveel wees verseker. – Jeannette C


Dear Chantel. Thank you for the amazing job you did today. I’ve just got home and I’m very happy to see my carpets looking so good. Have a good evening. – Janine


Good Day, Thank you so much for the great service and wonderful attitude. Just a pleasure having you in our house. Will phone you soon for more work. Regards – Nicolien Perry (CA) SA


Ek was baie tevrede met julle diens. Sal weer van Chem-Dry gebruik maak! – Liesel Hiemstra


To whom it may concern

Thank you very much for the effort you have made to fit me in today.

Your professionalism and friendliness make it a pleasure to do business with you. Especially Chané who is always friendly and willing to go the extra mile.

Best regards,Ruhann F


En watter uitsonderlike diens! ‘n Groot dankie dus ook; die manier waarop julle my behoeftes geakkommodeer het, die deeglikheid van die operasie, die ongelooflike resultate en jou vriendelike oproep om op te volg is meer as wat ek nog ooit ervaar het in al die jare wat ek al van sulke dienste gebruik maak. Julle het gewis ‘n lewenslange klient van my gemaak. – Groete Nadina C


Aan Chané en haar span, baie dankie vir ‘n uitnemende diens gelewer. Die matte lyk baie goed nadat julle dit onderhande gekry het. Groot waardering vir goeie diens. Frik O


Hi, we are very happy with the cleaning service we have received. The couch looks good as new! I will forward you the proof of payment during the course of the day. Keep well. – Monica, Green Acres Highveld


Vreeslik dankie vir weereens fantastiese diens gister, dit is altyd ‘n plesier om jou mense in my huis toe te laat en ek verwys julle na enige iemand met ‘n geruste hart. Nogmaals dankie en lekker naweek vir julle. – San-marie


I would like to commend ChemDry Centurion on the service I received from them. They contacted me within minutes of me receiving this email from you. Then followed up 2 days prior to the appointment and kept me updated on the day as to their arrival time. They also did a brilliant job on my carpets. It is very refreshing to know that there are still companies out there who pride themselves in Great Service, a big thank you to Chantel and team. Kind regards, – Ronelle K


Good afternoon Chantel,

I would like to thank the whole ChemDry team for the prompt, efficient and reliable service proffered at my residence in Die Hoewes. The team clearly led me through what to expect every step of the way. Communication was excellent and the service provided professional. It was first the willingness to engage me as a client that drew my attention. I contacted several companies for comparative quotes. My satisfaction with the onsite services will ensure that I call on ChemDry in future. Thanks to the ENTIRE team. With best regards, – Kelly


Beste Chane , baie dankie vir jul moeite met my matte! Ek is baie, baie tevrede met d matte! Dit lyk sommer nuut! Julle is die BESTE!! Geseende dag verder! Vriendelike groete Antoinette


Chantel

Ek wil graag hiermee my waardering uitspreek vir die matskoonmaakdiens gelewer op bogenoemde datum. Van die afsprake waar ek met Chantel gepraat het (en toe ek drie keer uitgestel het) tot die dag van die skoonmaak was ‘n aangename ondervinding.

Chané en haar span was ongelooflik professioneel, vriendelik en effektief. Hulle was ‘n paar minute laat en het selfs laat weet dat hulle gaan laat wees … waar kry mens dit nog ?

Ek het so opgesien na die skoonmaak van die matte maar dit was ‘n positiewe ondervinding sonder om die huisroetine enigsins te ontwrig.

Chané, baie dankie – jy is ‘n ongelooflike mens – Chemdry sal nie dieselfde wees sonder jou nie !! Groete – Corne R


Good day Chantel,

I would also like to thank you for your professional service, in todays times it does not happen often.

Thank youSharon N


Good afternoon Chantal

I would like to take this opportunity to thank you and your wonderful team for a ‘JOB VERY WELL DONE’.

As you are aware our request was of a ‘sad and sensitive nature’ but as expected you dealt with the situation with the usual professionalism and care. The home is beautifully clean after all the extra effort and all are able to move on. Once again thanks to ‘CHEMDRY’ and all it’s efficient and reliable staff.

You deserve huge success ! regards – Debbie V


Hi Charne, Chantel and Team,

I really want to thank you from the bottom of my heart for the constant excellent service that you and the team render.

As I am a busy person and away from home a lot. I really try to surround myself with people who deliver services of excellence. This way it minimizes the stress of playing policeman on persons rendering services. Therefore, it is such a pleasure to know that your service is professional, friendly , helpful stressless and totally reliable. My carpets by the way look awesome. I thought I as needing to replace them but I see there is much life in them yet as they have come up as good as new. Thank you so very much. Kind Regards Vivienne


Dear Chantel

Thank you for a sterling job done on my carpets – I had visions of having to throw them out ………and they were quite costly………so I am really delighted that you were able to redeem the situation.

Many thanks again and best regardsUrsula T


Hi Chantel/Chanè, alles alles perfek en Chem Dry diens uitstaande soos altyd mooi dag Malinda D


Morning! Sorry I missed your call As always, I’m very satisfied. Chane and team always do a fantastic job!! Thank you very much Have a lovely day Regards – Sasha S


Aan wie dit mag aangaan

Hiermee wil ek graag my dank uitspreek vir die uitsonderlike diens met die skoonmaak van ons matte vandag. Chane en haar span was uiters professioneel en vriendelik en ek sal verseker weer van hul dienste gebruik wil maak in die toekoms. Hul was ‘n paar minute laat en het my selfs voor die tyd laat weet dat dit die geval gaan wees. Vandat ek die afspraak gereel het tot en met die diens gelewer is, kan ek net met lof praat van hierdie mense met wie ek gedeel het.

Baie dankie ! – Corne R